Free Download [Spirituality Book] Ü Eindspel - by Wilna Adriaanse º


  • Title: Eindspel
  • Author: Wilna Adriaanse
  • ISBN: null
  • Page: 241
  • Format: Paperback

  • None
    Wilna Adriaanse
    Wilna Adriaanse se eerste boek is in 2000 gepubliseer en sedertdien het daar 13 boeke onder haar naam verskyn Daar het ook kortverhale in Tydskrifte verskyn en een van die kortverhale word vanjaar in n bundel met Kortverhale opgeneem.Wilna is met die rooi sand van die Kalahari tussen haar tone gebore Dis n w reld van stories, mites en legendes En elke persoon in daardie w reld is eintlik n storieverteller in eie reg Sy noem dit die w reld waar vrae met stories beantwoord word.Sy word egter tussen die berge en wingerde van die Bre riviervallei groot en nadat sy matriek op Worcester voltooi het, gaan studeer sy verder aan die Universiteit van Stellenbosch.Hier ontmoet sy vir Deon Adriaanse en na voltooiing van haar honeursgraad in Ontwikkelingsadministrasie, trou hulle en verhuis Giyani toe, waar hulle by die Kantoor van die Kommissaris Generaal werk.Na drie en n half jaar in die Laeveld, trek hulle terug Kaap toe waar hulle eersteling in 1985 gebore word Sy word n voltydse ma en gedurende die volgende vyf jaar word nog twee seuns gebore.Intussen studeer sy Sielkunde deur UNISA Dit was die jare van boeke,bottels, doeke, tandekry, eksamen skryf, werkstukke en waterpokkies, alles deurmekaar In 1999 stuur sy n manuskrip vir Lapa uitgewers en Die Wingerd sal weer Bot verskyn in 2000 onder die naam, Wilmine Burger.Drie verdere boeke, nl n Heildronk op die Liefde, Die Kleur van Liefde en Brug van Woorde, verskyn onder dieselfde naam oor die volgende drie jaar by Lapa uitgewers n Heildronk op die Liefde wen in 2002 Lapa se Liefdesverhaaltoekenning van die jaar.Gedurende 2001 verskyn haar eerste boek onder die naam, Wilna Adriaanse by Tafelberg uitgewers as deel van die Jasmyn onderafdeling Die titel daarvan is, n Ongewone Belegging.Verdere titels wat volg is AlleenvlugDie Reuk van VerlangeSerenade vir n NagtegaalHande wat HeelmaakIn 2004 waag sy haar hand aan n veel lywiger boek in die Romantiese fiksie genre, naamlik Rebecca.In 2005 beleef Rebecca twee herdrukke.In 2006 volg n ietwat ernstiger, Met ander woorde, maar die tema van die liefde bly die draad wat haar werke aan mekaar bind Met ander woorde is intussen ook herdruk.Die boek van Ester, het einde 2008 verskyn Die nuutste boek, Vier seisoene kind het April 2010 verskyn.Wilna is sedert 2009, besig met haar Meestersgraad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad, onder leiding van Professor Etienne van Heerden.Wilna woon sedert 1987 in Durbanville saam met haar man Deon en drie seuns, Cobus, Jaco en Johann.Volgens haar het sy sedert sy in graad een leer lees het, nog nooit weer opgehou nie en die huis is vol boeke Boeke is haar verslawing Ek kan ook nooit nee s vir n goeie fliek, n gesellige kuier of n vakansie nie As ek in die antieke tye geleef het, sou ek heel waarskynlik n storieverteller op die markplein gewees het, want by die huis sou daar nie veel nut vir my gewees het nie.


    Commentaires:

    Madri
    Eindspel is louter leesplesier - nog beter as sy voorganger, Dubbelspel. Ek was van meet af geboei en tot aan die einde onseker oor die wie en waarom. Ek kon eenvoudig nie die boek neersit nie. Wilna Adriaanse se karakters is so méns dat jy jou gereeld vang wonder hoe dit met hulle gaan, wat van hulle geword het. Ek wil asb. weer vir Brenda, Lucky, Ellie en Nick in 'n boek sien. En Jansen. Bring asb. ook vir Jansen saam terug. Dit sal 'n verlies wees as hierdie klompie mense stil raak in die bo [...]

    Antonio
    'n Gepaste einde aan 'n baie goeie reeks!!!

    Anna Bester
    Ek is dankbaar dat ek nie moes om hierdie reeks klaar te lees nie, dit was spanningsvol met ‘n goeie kinkel aan die einde wat ek glad nie sien kom het nie

    • Free Download [Spirituality Book] Ü Eindspel - by Wilna Adriaanse º
      241 Wilna Adriaanse
    • thumbnail Title: Free Download [Spirituality Book] Ü Eindspel - by Wilna Adriaanse º
      Posted by:Wilna Adriaanse
      Published :2018-05-03T18:09:00+00:00