[PDF] ↠ Unlimited ↠ Bloedlyn : by Madelein Rust í


  • Title: Bloedlyn
  • Author: Madelein Rust
  • ISBN: null
  • Page: 446
  • Format: Paperback

  • None
    Madelein Rust
    Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Prim r in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind Sy slyp haar skrywerstande reeds op skool, waar sy uitblink in stelwerk en opstelkompetisies As jong ma sluit sy aan by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, waar sy n aantal pryse wen in die vereniging se jaarlikse skrywerskompetisie vir amateurskrywers.Sy waag haar hand aan romantiese kortverhale, en haar twee pogings in di genre, Tango in die Kuberruim en Skarlakenvrou, verskyn in Huisgenoot Een van haar kortverhale, Joy, verskyn in Bateleur Boeke se In n Neutedop, gevolg deur Die dag toe oom Willem geval het in Maskew Miller Longman se Literary Awards Edition publikasie, Sussie Veer is dood en ander verhale.


    Commentaires:

    Lelani
    Renata Malan en haar span word ingeroep om 'n moord op 'n mooi jong vrou op te los. Die moord ontaard in 'n reeks moorde en alle vingers wys na Renata se pa, beter bekend as die Laksman, wat in die 1980's 10 mense tereggestel het weens seksuele misdade teen kinders.Die keer is die slagoffers mooi, ryk getroude vroue met net een ding in gemeen het - 'n buite-egtelike verhouding met 'n onbekende man. Renata is genoodsaak om saam met die polisie-profileerder aan die saak te werk en daar ontstaan me [...]

    Marie-Antoinette
    Dit was nou regtig 'n boek wat ek baie geniet het. Ek was eintlik spt toe die boek klaar was.

    Madri
    Madelein Rust word beter met elke boek! Die spel met Renata se verlede, haar vrees vir die gene wat sy dra, is 'n sterk rugsteen vir die verhaal en die Renata Malan-reeks. Die onderliggende spanning in al die Renata-boeke is dat die leser voortdurend teen jou sin twyfel sy mag dalk 'n goeie sielkundige profileerder (wat 'n goor Afrikaanse woord!) wees, maar dalk is daar eendag iets wat sterk genoeg is om 'n sluimerende donkerte wakker te maak.

    Karin Behrens
    As jy van Madelein Rust se vorige boeke gehou het, behoort Bloedlyn ook in jou smaak te val. Dis 'n heerlike spannende boek wat baie maklik lees. Ek sien uit na nog boeke uit haar pen.

    Marnich
    Sjoe sjoe sjoe.Dit was nou 'n Awesome boek.Kan nie wag om Moordhuis te begin nie

    Amanda
    Nadat ek verlede jaar groot agting gekry het vir Madelein Rust as misdaadskrywer, met die lees van Monstersaad, het ek met opgewondeheid my hande kon lê op die opvolgroman, Bloedlyn. Reeds ná die eerste hoofstuk, wou ek 'n entoesiastiese inskrywing maak op Facebook se Lekkerlees Boekrak, maar ek moet bieg dat ek myself nie die tyd gegun het nie. Ek het elke moontlike minuut gebruik om Renata Malan se verdere storie op te slurp.In hierdie spannende boek, ondersoek Renata en haar span 'n reeks s [...]

    • [PDF] ↠ Unlimited ↠ Bloedlyn : by Madelein Rust í
      446 Madelein Rust
    • thumbnail Title: [PDF] ↠ Unlimited ↠ Bloedlyn : by Madelein Rust í
      Posted by:Madelein Rust
      Published :2018-05-03T18:16:01+00:00