✓ Pirana || ☆ PDF Download by ☆ Rudie van Rensburg


  • Title: Pirana
  • Author: Rudie van Rensburg
  • ISBN: null
  • Page: 455
  • Format: Paperback

  • Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van n ekskollega begin ondersoek, is dit vinnig duidelik dat hier veel meer as net n dwelmverwante verdwyning skuil Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het Van die ongenadige Kaapse ganglands tot die Kruger wildtuin met sy renosterstropers, Afrika curio s en luukWanneer Kassie Kasselman die verdwyning van n ekskollega begin ondersoek, is dit vinnig duidelik dat hier veel meer as net n dwelmverwante verdwyning skuil Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het Van die ongenadige Kaapse ganglands tot die Kruger wildtuin met sy renosterstropers, Afrika curio s en luukse lodges tussen n verslonsde Bolandse hoewe met n grieselige dam vol visse en die glans en skansw reld van internasionale diplomasie moet Kassie sy pad voel voel vind of Rooi se vrou is visvoer.Maar vir Kassie is dalk die belangrikste van als sal sy onskatbaar waardevolle se ls die aardbewings oorleef daar waar hulle ver oor die w reld swerf Rudie van Rensburg doen dit weer in sy vierde Kassie Kasselman roman
    Rudie van Rensburg
    Rudie van Rensburg is op 6 Oktober 1951 in Bloemfontein gebore Hy matrikuleer aan die Ho rskool Sentraal in Bloemfontein en behaal die grade BA HOD en BA Kommunikasiekunde aan die Universiteit van die Vrystaat en n BA Hons in Kommunikasiekunde aan Unisa.Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad in die sewentigs, waarna hy in 1982 mede stigter en uitgewer van Bloemnuus die eerste gratis weekkoerant in die Vrystaat sou word en later die redakteur van Die Ekonoom n landwye saketydskrif Hy was ook verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat se skakelburo voordat hy in 1987 Kaap toe verhuis en hom by Sanlam aansluit In sy twee dekades by Sanlam is hy onder meer senior bestuurder reklame, uitgewer van die kli ntetydskrif Sanlamklub en hoof borgskappe en promosies.In 2008 word sy komedie Die Begrafnis onder die skuilnaam van Phil Janse by die KKNK bekroon met die Sanlamprys vir Afrikaanse Teater beste dramaturg , en word opgevoer by al die groot Afrikaanse kunstefeeste Die Begrafnis verskyn ook in boekvorm by Genugtig Uitgewers In 2009 verskyn n selfpublikasie van hom, Die Doempies van Tafelberg, vir kleuters.Sy debuutroman, Slagyster, was een van die drie finaliste vir die Jan Rabie Rapport prys vir Afrikaanse debuutfiksie wat in 2013 by enige uitgewer in Suid Afrika verskyn het Slagyster is ook een van die drie finaliste vir die Prys vir Spanningslektuur van die ATKV Woordveertjies.Hy skilder ook die afgelope 26 jaar, het meegedoen aan verskeie uitstallings in Suid Afrika, en sy werke is opgeneem in versamelings in Suid Afrika, die VSA, Duitsland, Brittanje, Australi en Nieu Seeland.Hy is getroud met Lize en het drie kinders, MC, Neil en Amieke.


    Commentaires:

    loudaconnoway
    I enjoyed all the books but this one is my favourite so far. Love the fact that the research in the book is so accurate and integrated perfectly in the story without sounding like a 'lecture' if that makes sense? I also really enjoy how you always learn something about South Africa & Africa's history in the books

    Ernst Nieuwoudt
    Weereens 'n lekker lees boek wat ek soos al van rensburg se ander baie geniet het.

    • ✓ Pirana || ☆ PDF Download by ☆ Rudie van Rensburg
      455 Rudie van Rensburg
    • thumbnail Title: ✓ Pirana || ☆ PDF Download by ☆ Rudie van Rensburg
      Posted by:Rudie van Rensburg
      Published :2019-01-23T23:55:47+00:00