[PDF] ✓ Free Read ☆ Moordlys : by Henk Breytenbach ✓


  • Title: Moordlys
  • Author: Henk Breytenbach
  • ISBN: 9780799380248
  • Page: 422
  • Format: Paperback

  • Sedert Suid Afrika se politieke omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike l ers uit die vorige bedeling vernietig Terselfdertyd kom ses Duitsers onder geheimsinnige omstandighede in Suid Afrika aan Natuurlik kry almal n nuwe identiteit, Afrikaanse name, n nuwe lewe Nie almal wat met hierdie sake gemoeid was, het skoon rekords nie nSedert Suid Afrika se politieke omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike l ers uit die vorige bedeling vernietig Terselfdertyd kom ses Duitsers onder geheimsinnige omstandighede in Suid Afrika aan Natuurlik kry almal n nuwe identiteit, Afrikaanse name, n nuwe lewe Nie almal wat met hierdie sake gemoeid was, het skoon rekords nie n Man soos Vic Nel is byvoorbeeld tot veel meer in staat as wat dit lyk, noudat hy n hardewareverkoopsman is wat laag l sover hy kan Alles werk, tot n reeksmoordenaar vaardig raak en Vic se foto by die moordtoneel staangemaak word Dit terwyl Vic nie n benul het hoe hy en die onbekende slagoffers se lewe vervleg kan wees nie En as dit uit die verlede dateer, is dit ook so dat niemand sedert 1989 so jonk gebly dat hulle nog geredelik herkenbaar sal wees nie.N n besoek aan n befoeterde ou man in n aftreeoord tel hy wel n spoor op, maar hy word vriendelik vermaan om weg te stap, want die verlede is verby en niemand kan iets daaraan verander nie Maar wegstap kom nie vir Vic maklik nie.
    Henk Breytenbach
    Henk het B.Sc in Rekenaarwetenskap Hy werk en woon in Hartebeespoortdam Hy word veral geboei deur die wel en wee van voormalige agente van die formele intelligensie agentskappe, die ou apartheidspioene, en wonder dikwels wat van hulle geword het Dit is rype grond vir spekulatiewe fiksie en die resultaat is sy eerste spanningsroman.


    Commentaires:

    Marie-Antoinette
    Die roman skop af met ’n moordtoneel wat die leser onmiddellik nuuskierig laat. Een van die kenmerke van ’n suksesvolle misdaadroman is immers dat ’n lyk in die eerste paar bladsye opduik. Breytenbach het hierdie wenresep doelgerig gevolg. Die leser maak kennis met die moordenaar genaamd Felix. Felix se motief agter die verskeie moorde wat in die roman gepleeg word, bly egter onduidelik tot en met die slot wanneer die sluier gelig word. Maar is dit Felix wat die moorde pleeg? Of skuil daar [...]

    JACKIE VD
    Moordlys deur Henk Breytenbach is 'n boeiende boek. Die skrywer se taalgebruik en beskrywings maak die situasie werklik in jou oë. As jy dit nog nie gelees het nie, is dit nou tyd.

    Adele Vorster
    Uitstekend. Resensie volg later.

    Antonio
    One of the Best Afrikaans books i ever read.

    • [PDF] ✓ Free Read ☆ Moordlys : by Henk Breytenbach ✓
      422 Henk Breytenbach
    • thumbnail Title: [PDF] ✓ Free Read ☆ Moordlys : by Henk Breytenbach ✓
      Posted by:Henk Breytenbach
      Published :2018-08-06T17:30:40+00:00